Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Doen nou aansoek vir die Ukwanda Strategiese Navorsingsfonds

Die doel van die Ukwanda Strategiese Navorsingsfonds is om navorsing binne die Ukwanda Sentrum vir Landelike Gesondheid te simuleer, te ondersteun en te befonds, asook innoverende en wetenskaplike projekte in landelike gesondheidsorg, wat volhoubare landelike ontwikkeling, kliniese praktyk, gesondheidswetenskappe-onderwys, gemeenskapsvennootskappe en navorsing oor gesondheidstelsels in die breër Universiteit Stellenbosch insluit.

Meer inligting.

Doen hier aansoek.