Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afrikadag: US-kenners fokus op wildvleisbedryf, korrupsie en LGBTI-regte
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 25/05/2023

Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media evalueer kenners aan die Universiteit Stellenbosch korrupsie op die kontinent, en skryf hulle ook oor LGBTI-regte en die potensiaal van die wildvleisbedryf om ekonomiese ontwikkeling en werkskepping ʼn hupstoot te gee. Klik op die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels hier onder.

Foto deur Arek Socha van  Pixabay.