Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie
Outeur: FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Sue Segar
Gepubliseer: 25/04/2023

​In wat hy beskryf as “ootmoedige erkenning" van sy navorsing oor geestesgesondheid, het dr Lebogang Phahladira, ʼn spesialis-psigiater en senior-dosent aan die Departement Psigiatrie van die Universiteit Stellenbosch, die Globale Skisofrenie-toekenning ontvang. 


Volledige storie beskikbaar in Engels.