Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het weereens sy plek bevestig as een van die top geneeskunde en gesondheidswetenskappe instansies op die Afrika-kontinent toe nie minder as drie wetenskaplikes onlangs toekennings ontvang het by die Suid-Afrikaanse Mediese Navorsingsraad (SAMNR) se Wetenskaplike Meriete Toekenningsgeleentheid.
Volledige artikel beskikbaar in Engels.