Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Internasionale Vrouedag: Vroue se stemme moet gehoor word
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 09/03/2023

​Internasionale Vrouedag is op 8 Maart gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat die stemme van vroue in alle sfere van die samelewing gehoor moet word. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.