Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
US-chirurge soek strategieë om borssifting meer toeganklik te maak
Outeur: FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie
Gepubliseer: 02/03/2023

Daar is tans geen nasionale borssiftingsprogram in Suid-Afrika nie. Terwyl baie vroue toegang het tot individuele borswaarneming (mammogram en ondersoek), het die meeste vrou in die land geen toegang tot sifting nie. Groot kliniese borssiftingsprogramme is al geïmplementeer, maar was nie juis suksesvol nie. Twee van die algemeenste uitdaging vir hierdie programme is dat baie vroue met ʼn lae risiko ondersoek word, en dat diegene by wie abnormaliteite gevind is, nooit opgevolg word nie.

 

Lees die volledige storie in Engels.