Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Sorg en uitnemendheid die sleutel tot prof Solomon se sukses
Outeur: FMHS Marketing & Communications / FGGW Bemarking & Kommunikasie – Wilma Stassen
Gepubliseer: 23/02/2023

Agter die vriendelike glimlag van die warm pediater is ʼn skerp intellek wat voortdurend opsoek is na vernuftige maniere om die jong pasiënte te bedien wat by die Tygerberg-hospitaal se kindersaal aankom.

 

Lees volledige artikel in Engels.