Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Internasionale Dag van Demokrasie: Waaksaamheid, ontwikkeling van mensekapitaal bevorder demokrasie
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 15/09/2022

Die Internasionale Dag van Demokrasie word op Donderdag 15 September gevier. In meningsartikels vir die media meen kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat ons waaksaam moet bly en in mensekapitaal moet belê ten einde ons demokrasie te bevorder en te beskerm. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.

Foto deur Josh Hild at Unsplash.