Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Loslitdag: Persone met gestremdhede benodig al die steun wat hulle kan kry
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 02/09/2022

Suid Afrikaners vier jaarliks op die eerste Vrydag in September Loslitdag om bewustheid te skep oor die sigbare en onsigbare hindernisse wat persone met gestremdhede verhoed om volledig in alle sfere van de samelewing deel te neem. In meningsartikels vir die media skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch dat persone met gestremdhede al die steun benodig wat hulle kan kry om die struikelblokke in hul pad te oorkom. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.