Daar is geen limiet op wat 'n vrou kan bereik nie. Die lewe gaan nie daaroor om met mans te kompeteer nie; dit moet 'n poging tot samewerking tussen mans en vroue wees – ons het almal gelyke speelgronde. I glo 'n vrou kann enigiets word wat sy wil as sy haar energie fokus op daardie doelwit."
Dit is die boodskap van Vrouemaand wat vir Meneshia Koopman, 'n administratriese verantwoordelik vir die Ontvangs- en Kliëntediens by die Stellenbosch Universiteit Internasionaal (SUI) se Dienssentrum. " 'n Vrou kann enigiets word wat sy wil as sy haar energie op daardie doelwit fokus."
Koopman, iemand wat al vanaf 2014 vir SUI werk, glo dat die universiteit alreeds daarin slaag om baie dinge reg te kry wanneer dit kom by geslagsgelykheid in die werksplek.
Die diversiteit en verbeteringe wat gesien kann word is dat vroue gelyk aangestel work tot op elke vlak en posisie, tot bo by die senior-vlak en professors," sê Koopman. "Ek hou daarvan dat daar so baie kragtige vroue, soos Prof. Hester Klopper en Prof. Thuli Madonsela, in my werksplek is – dit is baie insprirerend."
Deur by die Ontvangs- en Kliëntediens te werk maak Koopman gereeld die eerste portaal vir die oproep van nuwe internasionale studente.
"My verantwoordelikhede sluit in die ontvanp en groet van alle kliënte, student, en afvaardiginge. Wat ek die meeste geniet van my werk is my interaksie met die student – om hulle te help om rustig te voel met 'n warm ontvangs en deur hulle te help met hul behoeftes. Ek sien myself as 'n groot voordeel in my werksplek, deur 'n entoesiastiese en charismatiese vrou wie 'n positiewe effek kan hê op oop kommunikasie die aanmoediging van ander.“
Soos in eninge werk beleef Koopman ook uitdagings soos moeilie kliënte, baie inkomende oproepe en navra the hanteer, asook om vinnig te besluit wat die beste plan van aksie is om te neem – dit sluit meestal die 'on-the-spot'-besluite in na wie die navrae direk ge-eskaller moet word wanneer nodig.
Koopman sonder haar bestuurder Carmien Snyman uit wat as 'n wonderlike mentor in haar werksplek dien. "Ek leer nog so baie van haar, van finansies tot my daaglikse take. Sy is nie net daar vir werk nie, maar toon ook baie belangstelling in my omstandighede buite die werksplek. Sy kom loer altyd in en moedig my altyd aan in alles wat ek doen."