Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Uitkoms van SDK-verhoor: volledige bevinding
Outeur: Corporate Communication and Marketing / Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 21/07/2022

Die dissiplinêre verhoor van mnr Theuns du Toit na aanleiding van ’n voorval by Huis Marais op 15 Mei 2022 is op 23 Junie 2022 afgehandel. Die Universiteit se onafhanklike Sentrale Dissiplinêre Komitee (SDK) het mnr Du Toit op 21 Julie 2022 skuldig bevind aan die oortreding van klousules 3.1, 9.1, 9.3, 13.1 en 13.2 van die US se Dissiplinêre Kode vir Studente. 

Lees die volledige uitspraak hier.​