Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêreldvlugtelingdag: Ontheemdes word in die steek gelaat
Outeur: Callixte Kavuro
Gepubliseer: 21/06/2022

Wêreldvlugtelingdag is op Maandag (20 Junie) gevier. In meningsartikels vir Daily Maverick en News24, skryf dr Callixte Kavurovan die Departement Publiekreg dat die Suid-Afrikaanse regering nie genoegsame beskerming aan vlugtelinge en asielsoekers bied nie, en hulle dikwels aan hul eie lot oorlaat. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawe van die artikels te lees.

​Foto deur Julie Ricard by Unsplash.

*Dr Callixte Kavuro is 'n postdoktorale navorsingsgenoot in die Departement Publiekreg aan die Universiteit Stellenbosch.