Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Nasionale Kinder-beskermingsweek: SA se kinders verdien beter
Outeur: Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking
Gepubliseer: 02/06/2022

Die jaarlikse Nasionale Kinderbeskermingsweek word vanaf 29 Mei tot 5 Junie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit Stellenbosch dat beleide, wetgewing en veldtogte nie genoeg is om Suid-Afrika se kinders te beskerm nie. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.

  • Dr Tasneemah Cornelissen-Nordien (Cape Times)
  • Prof Mark Tomlinson (News24)
  • Prof Marianne Strydom (Beeld)*

*Hierdie artikel is nie vertaal nie omdat dit oorspronklik in Afrikaans geskryf is.