Afrikadag word jaarliks op 25 Mei gevier. In meningsartikels vir die media fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op enkele sleutelkwessies wat aangespreek behoort word ten einde Afrika te help om sy volle potensiaal te bereik en globale reus te word. Klik op die skakels hier onder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikel te lees.