Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Navorsingsuniversiteite se rol in die skep van ʼn beter toekoms
Outeur: Wim de Villiers
Gepubliseer: 22/03/2022

Hierdie meningsartikel is oorspronklik deur Daily Maverick gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe.

= = = = = =

Hoër onderwys is onder druk, maar universiteite het ʼn deurslaggewende rol te speel om die samelewing te help om 'beter terug te bou' ná Covid-19, skryf Wim de Villiers*.

Die wêreld worstel al meer as twee jaar met een van die ergste pandemies wat die mensdom ooit ervaar het. Amptelik het meer as ses miljoen mense tot dusver aan Covid-19 gesterf, maar die werklike sterftesyfer kan drie keer so hoog wees, skat navorsers in ʼn onlangse studie gepubliseer in The Lancet.

“Die volle impak van die pandemie was baie groter as wat aangedui word," voer hulle aan, met verwysing na oortollige sterftes.

Hul woorde is ook op ander maniere geldig. Byna geen aspek van ons bestaan het die impak van Covid-19 vrygespring nie.

(Lees die res van hierdie meningsartikel, soos gepubliseer, op Daily Maverick se webblad.)

* Professor Wim de Villiers is Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Hy staan ook aan die hoof van die finans- en beleggingskomitee van Universiteite Suid-Afrika (USAf).