Die jaarlikse Loslitdag word op Vrydag (3 September) gevier ter ondersteuning van persone met gestremdhede. In meningsartikels vir die media, skryf Hillary Lane (African Network for Evidence-to-Action in Disability by die Sentrum vir Gestremdheids- en Rehabilitasiestudies) en dr Michelle Botha (Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing) oor waarom dit belangrik is om weg te doen met negatiewe idees oor persone met gestremdhede. Klik op die skakels hieronder om die gedeeltelik vertaalde weergawes van die artikels te lees.