Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Geestesgesondheids-bewustheidsmaand: Verbeter toegang tot bekostigbare en effektiewe behandelings
Outeur: Jason Bantjes & Soraya Seedat
Gepubliseer: 12/10/2020

Oktober is Geestesgesondheids-bewustheidsmaand in Suid-Afrika ​​​en op Saterdag (10 Oktober) is Wêreldgeestesgesondheidsdag gevier. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maverick en Health24, fokus Proff Jason Bantjes (Departement Sielkunde) en Soraya Seedat (Departement Psigiatrie) op van die belangrike geestesgesondheidsprobleme en hoe dit aangespreek behoort te word. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.