Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
#Researchforimpact: COVID-19 en die dimensies van menseregte
Outeur: Division for Research Development
Gepubliseer: 01/09/2020

Suid-Afrika neem saam met baie lande oor die wêreld verreikende maatreëls in om die Covid-19-pandemie te hanteer. Dit het baie beperkings op fundamentele burgerlike en politieke vryhede, soos vryheid van beweging, byeenkoms en assosiasie, sowel as privaatheid en vryheid van uitdrukking.

In 'n ramp vir openbare gesondheid, soos die pandemie, het hierdie maatreëls die wettige doel om openbare gesondheid te beskerm. Met dien verstande dat dit ingevolge die wetgewing val en aan die vereistes van redelikheid en eweredigheid voldoen, sal sulke maatreëls as regverdigbare beperkings van regte beskou word ingevolge artikel 36 van die Suid-Afrikaanse Grondwet en internasionale verdrag vir menseregte.

Lees meer hier​