Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vroue oorkom baie struikelblokke
Outeur: Corporate Communication and Marketing / Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking
Gepubliseer: 11/08/2020

Ter viering van Vrouedag en –maand, skryf navorsers in meningsartikels vir die media oor hoe vroue in Suid-Afrika baie uitdagings wat hulle in verskeie sfere van die samelewing in die gesig staar, die hoof bied. Klik op die skakels hier onder om die Afrikaanse weergawes van die artikels te lees.

  • Prof Juliana Claassens: Departement Ou & Nuwe Testament (News24)
  • Dr Linda Zuze: Navorsingsgroep oor Sosio-ekonomiese Beleid (News24)
  • Prof Nox Makunga: Departement Plant- en Dierkunde (Mail & Guardian)
  • Prof Amanda Gouws: Departement Politieke Wetenskap (News24)
  • Delecia Davids: Departement Kurrikulumstudie (City Press)​
  • Caitlin Troup: Departement Politieke Wetenskap (Weekend Argus)
  • Prof Nuraan Davids: Departement Opvoedingsbeleidstudie (Daily Maverick)
  • Proff Keymanthri Moodley (Sentrum vir Mediese Etiek & die Reg) & Amanda Gouws (The Conversation)