Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
AvOL konferensie 2020: 4 November 2020
Outeur: Anthea Jacobs
Gepubliseer: 02/09/2020

Ons stel graag die eerste virtuele Universiteit Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie bekend.​​

Ons nooi u hartlik uit om die 2020 virtuele konferensie van die gerief van u eie woning of kantoor by te woon.  Dit vind plaas op Woensdag, 4 November, op MS Teams.

Kyk gerus hierdie video vir meer inligting.

Besoek asseblief die AvOL-webwerf vir meer inligting en om registreer vir die konferensie.

SoTL announcement.jpg