Onderwerp: Ondersteuning vir Aanlynonderrig gedurende Covid-19 nasionale inperking.
Dr Krügel bied praktiese oplossings vir aanlynleer met behulp van Laurillard se ses maniere van leer en die storyboard metode. Sy pas dit toe op voorbeelde en SUNLearn metodes wat relevant is in die Covid-19 konteks. Sy maak voorstelle vir die konstruktiewe belyning van leeruitkomste en leeraktiwiteite binne die beperkings van tyd wat beskikbaar is vir dosente en vir studente. Hierdie Auxin sessie word aanbeveel vir akademici wat aanlyn-oplossings moet toepas tydens Covid-19, en kan van hulp wees selfs as 'n dosent reeds die voorbereiding vir aanlynleer gedoen het.
Datuum: 28 April 2020; 12h45 op MS Teams
RSVP deur vir Juanita Layman 'n epos te stuur by jlayman@sun.ac.za
Klik hier vir meer inligting