Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Entrepreneurs hard getref deur Coronavirus – hoe om te oorleef
Outeur: ​Seraj Toefy, USB
Gepubliseer: 25/03/2020

Seraj Toefy, Kurator van Entrepreneurskap by die Universiteit van Stellenbosch Besigheidskool (USB), sê dat, volgens die Vereniging vir Kleinsake, daar geskat word dat die gemiddelde kontantveiligheidsnet vir klein sake-ondernemings net 27 dae sal hou. In hierdie artikel bespreek hy die belangrikste stappe wat eienaars van klein ondernemings kan neem gedurende die inperkingstydperk (shut-down).

Ons hoor dikwels dat bejaardes en mense met verswakte immunstelsels die mees kwesbares is weens Covid-19, maar klein sake-ondernemings is net so blootgestel, en baie gaan nie 'n wêreldwye ekonomiese inperkingstydperk oorleef nie.

​