Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Menseregtedag: Covid-19 en die kritieke belang van die bereiking van sosio-ekonomiese regte
Outeur: Prof Sandra Liebenberg, HF Oppenheimer Chair in Human Rights Law
Gepubliseer: 23/03/2020

​​Menseregtedag 2020. “Die koronavirus-pandemie het die kritieke rol van sosio-ekonomiese regte in die versekering van 'n waardige lewe vir almal belig en om sosiale en ekonomiese ongelykhede teë te werk. Daar is 'n silwer randjie aan hierdie donker wolk. Dit is die hoop dat die korttermynpogings wat ons nou aanwend om hierdie regte in 'n krisis te beskerm, tot langtermyn openbare en private hulpbronmobilisering sal lei om toeganklike, bekostigbare en kwaliteit openbare goedere en dienste vir almal te verseker. "​​​ - skryf prof Sandra Liebenberg, bekleër van die Universiteit Stellenbosch se HF Oppenheimer-leerstoel in Menseregte, in die Daily Maverick.

Klik hier vir 'n skakel na die artikel.

Foto: www.goodfreephotos.com ​