Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Verminder ongelykhede om sosiale geregtigheid te bevorder
Outeur: Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
Gepubliseer: 20/02/2020

Donderdag (20 Februarie) is die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid. In artikels vir onderskeidelik Cape Argus en News24, skryf dr Chris Jones van die Eenheid vir Morele Leierskap, en prof Nico Koopman, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel, oor die kwessies wat aangespreek moet word om sosiale geregtigheid vir miljoene mense regoor die wêreld ʼn werklikheid te maak. Klik die skakels hier onder vir die vertaalde weergawes van die artikels.