Die artikel What study reveals about board independence at SA's top firms deur prof Suzette Viviers, dr Nadia Mans-Kemp, Bridgette Luyt en Wesleigh Cadle, is in Business Day van 30 Januarie 2020 gepubliseer.
- Om die volledige artikel te lees, kliek hier.
- Prof Suzette
Viviers en dr Nadia Mans-Kemp is akademici van die Departement Ondernemingsbestuur aan die Universiteit Stellenbosch, en Bridgette Luyt en Wesleigh Cadle was nagraadse studente in die Departement in 2019.
- Foto deur Bloomberg