Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Nuwe raming toon 14.8 miljoen kinders wêreldwyd is blootgestel aan MIV, maar onbesmet
Outeur: Amy Slogrove and Kathleen M. Powis
Gepubliseer: 15/01/2020

In baie lande met ʼn hoë voorkoms van MIV is ongeveer 95% van kinders van moeders met MIV onbesmet. Dit is danksy die sukses van grootskaalse voorsiening van antiretrovirale medikasie aan moeder met MIV om oordrag na hul kinders te voorkom tydens swangerskap, geboorte en borsvoeding.

 

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.