Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Navorsers ondersoek lewe in die 'risosfeer' van plante
Outeur: Dane McDonald, FBIP
Gepubliseer: 02/12/2019

​​'n Groep navorsers, onder leiding van die Universiteit Stellenbosch se Prof Karin Jacobs, gaan lewe in die 'risosfeer' van 'n aantal belangrike landbougewasse ondersoek as deel van 'n grootskaalse projek wat deur die Foundational Biodiversity Information Programme (FBIP) gefinansier word.

Lees die volledige artikel op die FBIP se webwerf - ​http://fbip.co.za/2019/11/27/researchers-to-uncover-intricacies-of-life-in-the-rhizosphere/