Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Hoe ʼn gebrek aan kompetisie in SA verbruikers van private gesondheidsorg benadeel
Outeur: Dr Lungiswa Nkonki
Gepubliseer: 14/11/2019

ʼn Uitgebreide ondersoek na die Suid-Afrikaanse gesondheidstelsel is onlangs afgehandel. Dit was die eerste proses van sy soort in dié land waar bewyse ingesamel is wat die private gesondheidsorgstelsel bekyk vanaf die perspektief van kompetisie en kompetisie-wetgewing.

Hierdie artikel het oorspronklik op The Conversation verskyn. Lees die volledige artikel hier.