Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Ons moet geestesgesondheid ernstig neem
Outeur: Corporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie
Gepubliseer: 10/10/2019

Oktober is Geestegesondheidsbewusmakingsmaand en Donderdag (10 Oktober) word die jaarlikse Wêreld Geestesgesondheidsdag​ gevier. In meningsartikels in onderskeidelik Die Burger en Cape Argus skryf Prof Lizette Rabe van die Departement Joernalistiek en Fanele Ndebele, ʼn finale-jaar regstudent, oor hoekom dit belangrik om geestesgesondheid meer op die voorgrond te plaas. Klik op die onderstaande skakels op die artikels te lees.