Die assessor word vandag op die Huis ten Bosch terrein verwag. Om veiligheidsredes kan media nie tot die beskadigde dele van die koshuis toegang kry alvorens die assessor en die US se Afdeling Fasiliteitsbestuur nie die terrein veilig verklaar het nie.