Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​​​​​​SOTL Konferensie 2018
Outeur: Social work department
Gepubliseer: 05/12/2018

​Dr Zibonele Zimba en Mev Priscalia Khosa saam met prof Arnold Schoonwinkel (Viserektor vir Onderrig en Leer) by die Akademiskap van Onderrig en Leer Konferensie. Hulle het 'n merietesertifikaat vir hul abstrak op 'n navorsingsgebaseerde referaat ontvang, getiteld: Gemengde leer in sosiale werk: “n Ongemaklike skuif.