Die
Departement Grondkunde vier vanjaar saam met die res van die Fakulteit
AgriWetenskappe en die Universiteit van Stellenbosch ons honderd jarige
bestaan. Grondkunde was een van die eerste vier departemente wat lesings aan
die destydse Stellenbosch Kollege aangebied het.
Hiermee
nooi die Departement Grondkunde u en u metgesel uit om die Eeufeeslesings en Fakulteitswynproe
saam met ons op die 4de Mei 2018 te kom bywoon.

RSVP aan Me Annatjie French voor 31
Maart, Tel. 021-808 4794 of e-pos: aef1@sun.ac.za