Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Beton as strukturele Ingenieursmateriaal Kort Kursus
Outeur: Riaan Combrinck
Gepubliseer: 14/06/2017

​UCM lede Wibke de Villiers en Riaan Combrinck het aangebied sowel as gehelp met die organisering van 'n kortkursus rakende beton as strukturele ingenieursmateriaal. Die kursus is gehou by Stias in Stellenbosch op die 12de Mei. Ander aanbieders sluit in George Evans van PPC sowel as Gideon van Zijl en Tata van Rooyen, beide ook van Stellenbosch Universiteit. Kursus onderwerpe sluit in vars beton, beton in praktyk, duursaamheid, volhoubaarheid, gevorderde materiaal sowel as vier beton wonders van oor die wêreld. Die kursus is bygewoon deur 38 mense en het goeie terugvoer ontvang. Die kursus gaan weer aangebied word in Johannesburg op die 29 Augustus by die Aviator naby OR Thambo Internasionale Lughawe. Meer informasie kan hier gevind word: http://shortcourses.sun.ac.za/courses/c-7/2017-4737.html.