Ons wêreld word al hoe meer kompleks en onverdraagsaam teenoor sosiale verskille.
Skole en veral onderwysers het 'n belangrike rol om te speel om geleenthede vir kinders en jongmense te skep om in gesprek te tree en die waarde van verskille in hulself en ander te bevestig, skryf prof Ronelle Carolissen, medeprofessor in the Departement Opvoedkundige Sielkunde by die Universiteit Stellenbosch en Visedekaan: Leer en onderrig in die Fakulteit Opvoedkunde, in 'n meningsartikel in die New Age.
Lees die volledige meningsartikel hier.