Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
MDP Deelnemers Gradueer
Outeur: SPL Marketing/SPL Bemarking
Gepubliseer: 13/12/2016

10 afgevaardigdes van die Stad Kaapstad Bestuursontwikkelingsprogram deelnemers het die vereiste aantal modules voltaai wat vereis word vir die Honneursgraad program wat toegeken is by die 3de seremonie van die gradeplegtigheid op Woensdag, 7 Desember, 2016.

Foto van links na regs:
 Mnr Ian Anthony Lloyd Hart; Me Zanele Masinyane; Me Ronel Desiree Meyer; Mnr Simphiwe Wellington Ndzuzo; Mnr Nigel Brendan Titus; Mnr Robin Jason Janse; Mnr Moegamat Caashief Adams; Me Zaydan Salie; Mnr Michael Wright; Mnr Paul Oliver.