Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Openbare lesing deur Lord Rowan Williams
Outeur: Marita Snyman
Gepubliseer: 17/10/2016

​Lord Williams, voormalige Aartsbiskop van Kantelberg (2002 – 2012), is tans die Meester van Magdalene College by Cambridge Universiteit. Hy word internasionaal erken as 'n vooraanstaande teologiese skrywer, geleerde en dosent. Hy het reeds op vele teologiese, ekumeniese en opvoedkundige kommissies gedien. Sy besoek vorm deel van die Global Network for Public Theology's Consultation on Democracy and Social Justice in Glocal contexts aangebied deur die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie en die Fakulteit