Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Russel Botman Gedenklesing
Outeur: Helette van der Westhuizen
Gepubliseer: 04/10/2016

​Die Russel Botman Gedenklesing ter herinnering aan die lewe van Prof Hayman Russel Botman, word jaarliks aangebied deur die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch in samewerking met die kuratoria van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika en die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie.

"Are we still of any use?"

Situating Russel Botman's thinking on poverty, empowerment and education in our contemporary times.

Datum

Dinsdag, 18 Oktober 2016 om 18:15

Plek

Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Dorpstraat 171, Stellenbosch

Spreker

Prof Crain Soudien, Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing

Respons

Prof Yusef Waghid, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit Stellenbosch

Bedankings

Mnr Randall van den Heever, Russel Botman beurshouer, Universiteit Stellenbosch

RSVP teen 10 Oktober 2016

Helette, 021 808 9560 of hvdwest@sun.ac.za