Internasionale Geletterdheidsdag is op 8 September gevier. In meningsartikels vir die media skryf Drr Hanelie Adendorff (Sentrum vir Onderrig en Leer) en Zelda Barends (Kurrikulumstudie) dat geletterdheid n belangrike komponent van leer in die 21ste eeu is. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.