Wêreldkreatiwiteits- en Innovasiedag is op 21 April gevier. In meningsartikels vir die media het kenners aan die Universiteit Stellenbosch die belangrikheid van innoverende en kreatiewe benaderings om ons opvoedkundige en maatskaplike uitdagings aan te spreek beklemtoon. Klik op die skakels hier onder om die vertaalde weergawes van die artikels te lees.