Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Op-kampus opedag: Saterdag, 6 Mei 2023
Begin: 06/05/2023, 08:00
Einde: 06/05/2023, 15:00
Kontak:Student Recruitment | Studentewerwing - 021 808 9111
Plek: Universiteit Stellenbosch University

​Op ons jaarlikse op-kampus opedag verwelkom ons graad 11- en 12-leerders, ouers, onderwysers en voorligters by die Stellenbosch en Tygerberg kampusse. Kom en woon spesiaal voorbereide inligtingsessies, uitstallings en demonstrasies by in wêreldklasfasiliteite. Besoek ons pragtige kampus en ervaar die lewendige studentegemeenskappe en koshuise. 

Tyd: 08:00 - 15:00
Plek: Stellenbosch- en Tygerbergkampus
Die volledige program sal op 6 April op www.maties.com​ vrygestel word, waarna besprekings vir inligtingsessies en toere by www.quicket.co.za​ gemaak kan word.
 

​Vir meer inligting, gaan na www.maties.com of kontak ons op een van die volgende maniere:  

📱 WhatsApp “hi" na 061 729 8858
☎ Bel ons by 021 808 9111
📧 Stuur 'n e-pos na info@sun.ac.za