Voertuie kan op Dinsdag 15de Maart 2022 vanaf 8h30 – 16:00 by Stellenbosch Universiteit Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 15de Maart 2022 by gemelde adres ingelewer word.
Kliek hier om die voertuiglys te sien.
Kontak Lelanie Langford by 021 808 467 vir meer inligting.