Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
2021 Navorsingspublikasie-uitsette opname is nou oop

​Die jaarlikse opname van die 2021 navorsingspublikasie-uitsette vind weereens plaas via die sg “Research Administration" (RA) navorsingsinligtingstelsel en die stelsel is oop vir die vaslegging van die 2021- navorsingspublikasie-uitsette. U word vriendelik daaraan herinner dat vir subsidiedraende uitsette, alle ondersteunende materiaal voortaan op die RA stelsel opgelaai moet word.

Die sluitingsdatum vir hierdie indiening is Maandag 31 Januarie 2022 waarna die RA stelsel gesluit sal word en geen verdere uitsette sal ingevoer kan word nie.

Navrae kan gerig word aan u departementele verteenwoordiger of kontak
me Daléne Pieterse, tel: 021 808 3557, e-pos: mver@sun.ac.za;
me. Esmari Huysamen, tel.: 021 808 4914, e-pos: esmarih@sun.ac.za of
me Felicia Mc Donald, tel: 021 808 2581, e-pos.: fmcdonald@sun.ac.za by Afdeling Navorsingsontwikkeling.