Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die Stellenbosch Universiteitsmuseum is nou oop

​Besoeke aan die museum is egter onderhewig aan voorafbespreking per telefoon of e-pos. Slegs 20 besoekers word op 'n slag toegelaat. 

Besoekers moet aan die Covid-19-protokol ten opsigte van die dra van maskers, fisiese afstand en ontsmetting voldoen.

 

Skakel 021 808 3695 of stuur ʼn e-pos aan rickyb@sun.ac.za om ʼn afspraak vir ʼn besoek aan die museum te maak.

 

Besoekure van Museum:

Maandag tot Vrydag, 09:00 – 16:00

Die Museum is oor naweke en op openbare vakansiedae gesluit.