Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
AvOL 2019 Voorkonferensieprogram is nou beskikbaar!

​Neem asseblief kennis dat die program vir die voorkonferensiewerkswinkels beskikbaar isop die AvOL webblad

Alle deelnemers kan nou aanlyn registreer en hul verkose voorkonferensiewerkswinkel kies. 


Die 12de jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOLvind plaas by die Lord Charles Hotel, Somerset-Wes, tussen 29 en 30 Oktober 2019Voorkonferensiewerkswinkels word op 28 Oktober 2019 aangebied.
Die 
konferensie is gratis vir US akademici. 


​Die doel van die konferensie is om aan US akademici die geleentheid te bied om deel te neem aan gesprekke oor hul onderrig wat saakmaak en die belang van onderrigsynde hierdie jaar se tema (Jou) Onderrig maak saak @ US is. 


Onthou asseblief om vir die konferensie teregistreer en jou verkose werkswinkels by http://www.sun.ac.za/sotl te kies. 


Vir navraekontak asbsotl@sun.ac.za