Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Politieke Wetenskap Seminaar
Begin: 23/04/2025, 13:00
Einde: 23/04/2025, 14:15
Kontak:Pauliane Davidse - +27 021 808 2414
Plek: Room 648, Arts and Social Science Building, Stellenbosch University

​Die bou van nasionale veligheidsvermoe: die geval van geheime intelligensie teen terrosisme​. 

Spreker: David Africa- Programleier, Strategiese Interlligensie by Derde Generasie Omgewingswese

Onderwerp: Die bou van nasionale veligheidsvermoe: die geval van geheime intelligensie teen terrosisme.

Datum:      23 April 2025

Tyd:          13:00 – 14:15

Plek:         Kamer 648, Lettere-gebou

Kontak:     Pauliane Davidse, +27 21 808 2414, pauliane@sun.ac.za