Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Meesterklas Dag II - Verantwoordelike KI, vooroordeel en billikheid
Begin: 17/11/2023, 10:30
Einde: 17/11/2023, 13:00
Kontak:Rene Kotze - 0832727734
Plek: Online and in the Neelsie Cinema

Dit is ʼn halfdag-inleiding tot verantwoordelike KI en vooroordeel in masjienvertalingsmodelle vir Afrikatale in die besonder. Daar is tans beduidende groei op die gebied van die ontwikkeling van natuurlike taalverwerkingshulpmiddele (NTV-) vir Afrikatale, ten spyte daarvan dat daar heelwat minder eksplisiete teksdata in vergelyking met Engels beskikbaar is. Hierdie werksessie stel die konsepte van verantwoordelike KI bekend en delf dan dieper in die bou van modelle [U1] vir die masjienvertaling van Afrikatale. Daarna bespreek ons die benadering wat gevolg word om die gendervooroordeel in ʼn Luganda-Engels-masjienvertalingstelsel met behulp van ʼn WEFE (evaluasieraamwerk vir woordvasleggingsbillikheid) te evalueer en te kwantifiseer.