Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Maak 'n blommekroon in die US Botaniese Tuin tydens Woordfees 2023
Begin: 07/10/2023, 10:00
Einde: 07/10/2023, 14:00
Kontak:Razelle Galant -
Plek: Stellenbosch University Botanical Garden

​Geniet die proses om 'n vars blommekroon te maak. Anja van Bloeme sal demonstreer hoe om 'n blommekroon te skep met 'n verskeidenheid blomme en loofteksture en jou vryheid gee om kreatief te wees. Hier is jou kans om pret te hê terwyl jy met die natuur speel en kontak maak met vriende. Neem foto's van jou pragtige eindprodukte en maak blywende herinneringe in hierdie unieke werkswinkel-omgewing!

 Koste: R350 sluit in:

 'n Verskeidenheid blomme om van te kies.

'n Voorbereide blomkroonbasis en bedrading

Gin proe

Koop kaartjies hier