Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kom kyk hoe Strijdom van der Merwe ‘n installasie bou
Begin: 07/10/2023, 08:00
Einde: 14/10/2023, 17:00
Kontak:Razelle Galant -
Plek: Stellenbosch University Botanical Garden

​Om bewustheid vir die bewaringswerk by SUBG te kweek, gaan die bekende landskapkunstenaar, Strijdom van der Merwe, 'n grootskaalse beeldhouwerk van die Haemanthus pumilio, 'n plaaslike bedreigde verfkwaslelie wat die USBT in die tuin bewaar, oprig. Die beeldhouwerk sal sy permanente tuiste in die tuin hê. Koop jou dagkaartjie hier​