Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
ANO Inligtingsessie: 'n Kort inligtingsessie oor Internasionale Befondsing
Begin: 23/05/2023, 12:00
Einde: 23/05/2023, 13:00
Kontak:Sive Faith Ginya -
Plek: MS Teams

Tydens die inligtingsessie sal lede van die ANO Befondsingskantoor hoogtepunte oor die Europese-, Amerikaanse- en VK befondsingsgeleenthede deel.

Gedurende die tweede deel van die sessie, sal daar 'n bekendstelling en inligting oor die Nasionale Instituut van Gesondheid (NIH) as internasionale befondser van biomediese navorsing, gedeel word.

Presenters:

Dominique Meyer, Co-ordinator: National Grants (Research Development)

Dr. De Vries- Coetsee, Pre-Award Grants Coordinator

Levert Louw, Administrative Officer: Research Grants

Lizél Senekal, Manager: Multi-National Research Grants

Puseletso Motsomane, Administrative Officer: Research Committees and National Grants

Register Hier​