Maak belangrike besluite oor die publisering van jou navorsing Hierdie praktiese sessie dek belangrike fatore wat jou sal help besluit waar om jou navorsing te publiseer. Deur die regte keuses te maak, kan jy die aantal lesers en aanhalings van jou navorsing verhoog, publikasievertraging verminder en dus verseker dat jou publikasie vir staatsubsidie in aanmerking kom. Datum: 24 Mei 2023 @ 10h00 – 13h00 Bespreek hier
|